News

Dis volgens die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), nadat ’n tweede beskuldigde in verband met die skietvoorval op 8 April by ...
DIE Joshlin Smith-verhoor wat nasionaal opslae maak, slaan ’n nuwe rigting in met die begin van week agt van die verhoor.
OPERASIE Phakisa in die Noord-Kaap wat die naweek gehou is, het die verlangde uitslae gelewer, te danke aan op-en-wakker cops ...
Dit kom nadat ’n ongeïdentifiseerde 23-jarige man omstreeks 19:42 in Stock-straat doodgeskiet is. ’n Polisiewoordvoerder, ...
Vyf verdagtes tussen die ouderdomme van 23 en 50 jaar oud is Maandag gearresteer toe hulle betrap is met ongeslypte diamante ...
BONTEHEUWEL is in rou gedompel ná die ontdekking van die lyk van ’n welbekende gay man daar vanoggend, wat met vullis in ’n ...
TEN spyte van intensiewe soektogte, bly die verdwyning van Joshlin Smith (toe ses jaar oud) steeds ’n onopgeloste raaisel.
’N FAMILIE van Blackheath sweet behoorlik nadat hul suster oor die Easter Weekend soos ’n groot speld verdwyn het.
GAYTON McKenzie is besig om vlamme dood te slaan nadat dit aan die lig gekom het dat daar sowat R400 000 maandeliks deur sy ...
DIE Bishop Lavis-polisie ondersoek ’n moordsaak nadat ’n man Saterdagaand in Kalksteenfontein doodgeskiet is. Die motief ...
HY IS in die donker nag gelok na ’n kerk... en toe koelbloedig vermoor vir sy dienspistool. Dit was vermoedelik die lot van ...
NAMATE Paasnaweek-vieringe einde se kant toe staan, het die polisie in die Noord-Kaap sy verbintenis tot die versekering van ...