Die eerste uitgawe van die Genootskap van Regte Afrikaners se koerant in 1876. Dis verbasend hoe Nederlands toe reeds verafrikaans het. Afrikaans vier vandeesmaand sy amptelike 100e verjaardag – dit ...
Afrikaans het ’n buitengewone mylpaal bereik – ’n volle 100 jaar as ’n amptelike taal van Suid-Afrika. Dis nie net ’n rede vir feesviering nie, dis ’n geleentheid om ons kultuur en identiteit met nuwe ...